Wetenskaplike gee groen lig

Ons en ongeveer 80 van ons agente het die afgelope naweek met Brenda Myburgh se hulp ons Tall Tree profiele gedoen. ALmal het dit ongelooflik positief ervaar en ekself het so lekker gelag (vir myself) en vir die akkuraatheid van my sier-roos profiel. Die materiaal is eenvoudig, dog baie effektief uiteengesit; absoluut heerlik om te verwerk. Tweedens, wil ek julle gelukwens met julle verteenwoordiger in Brenda Myburgh. Sy is absoluut awesome! Mens kan heeldag na haar luister en sy is 'n uitstekende "teacher" en meer nog, gelowige. Ons word gebless met goeie mense wat oor ons pad gestuur word. Tall trees is een van daardie kere, want ek kon sien wat dit vir ons agente beteken...

All testimonials