HS HOPEFIELD

Aanvanklik het van die personeel voorbehoude gehad oor die Tall Trees-kursus, maar die terugvoering na afloop van die kursus was oorweldigend positief. Personeellede het die inhoud van die kursus baie geniet en het geweldig baie van hulself en hul kollegas geleer. Dit is ook 'n baie nuttige instrument vir my as skoolhoof om onderwyspersoneel effektief te bestuur en hulle beter te verstaan. Die wyse waarop die fasiliteerder, mev. Naudine Adaimi, die kursus aangebied het, het beslis bygedra tot die sukses daarvan.

All testimonials