Talltrees vir Persoonlike groei

presented by Elisia Coetzee

Held at: Noordheuwel x4, , Krugersdorp, Gauteng, South Africa

Starting on: Sat 13 May 2017, 08:00 AM

Cost: R450p/p, sluit 'n volledige Talltrees profiel in.

Tall Trees Training Kom leer jouself ken! Ontdek die sleutels tot jou hart, die dinge wat jou groei verhinder, en jou persoonlike kommunikasie styl!