Huweliksvoorbereiding

presented by Stephanie Steenkamp

Held at: Oude Caab Gastehuis, Kerkstraat 3, Durbanville, Durbanville, Western Cape, South Africa

Starting on: Wed 13 June 2018, 07:00 PM 2 sessions recurring every day

Cost: R200pp

Marriage Workshop Leer jou huweliksmaat ken op 'n unieke manier en kry 'n paar gereedskapstukke wat jy vir die res van jul paadjie saam sal kan gebruik.