Maryke De Bruyn


Contact Maryke

Mense is my passie, daarom is verhoudinge vir my baie belangrik. Ek en my man Riaan is voltyds in die bediening en sien daagliks hoe mense identiteitskrisisse beleef. As gekwalifiseerde Immergroen en Tall Trees fasiliteerder wil ek graag mense help om hul identiteit te ontdek en so te groei tot die volle potensiaal wat in hulle geplant is

Werkswinkels en kursusse sluit in: Immergroen Ouerskap, Huweliksbegeleiding, Tall Trees Leierskapsprofiel, Tiener Werkswinkels en Familie Werkswinkels