Mandie Wentzel


Contact Mandie

Ek strewe na die dag waar elke persoon op aarde sy volle potensiaal bereik! Ek beskou Tall Trees as 'n kragtige stuk gereedskap in die proses om jouself te ken en jou potensiaal te verwesenlik. Ek geniet elke self-ontdekkings sessie en veral die "a-ha" oomblikke wat telkemale voorkom!

Parent/ child conflict resolution Corporate team cohesion/ conflict Recruitment fit-for-job profiling Conflict/ communication workshops Family cohesion workshops