Lydia Kies


Contact Lydia

Ek het 'n passie om gesinne terug te draai God en na mekaar, sodat die gesin die plek is waar ons aanvaar word, heel word en vol word sodat ons die wereld kan betree en 'n verskil kan maak in ons samelewing.

Tall Trees werkswinkel vir gesinne, tieners, onderwysers en kerkleiers.