Gerhan en Estée Archer


Contact Gerhan en Estée

Gerhan en Estée is vir die afgelope 20 jaar betrokke by Kinder- en Jeugbediening. Hulle is die ouers van 'n seun en 'n dogter en woon George. Om gesinne se harte na mekaar te draai en hulle deur Tall Trees te help om groter begrip vir mekaar te hê is hulle passie.

Tall Trees is 'n wonderlike manier om ouers en kinders te help om mekaar beter te verstaan en beter te kommunikeer. Dit word ook baie suksesvol aangewend om kinders te help om groter begrip vir hul maats te hê. Kom vind uit wat die elke Tall Tree Boom rondom jou so uniek maak en vernuwe jou verhoudings.